Contact Reception
031-702 4363
Vryheid, Kwazulu-Natal
Visit Website

Die skool maak voorsiening vir leerders van graad 1 tot graad 12. Gelofte is met reg trots op sy posisie as een van Kwazulu-Natal se beste Afrikaanse skole op akademiese gebied.

Ons bied aan elke leerder die geleentheid om sy akademiese potensiaal optimaal te ontwikkel;

Voorbereiding van elke leerder om in totaliteit te kan aanpas by omstandighede buite die skool;

Voldoende akademiese geleenthede om in elke leerder se behoeftes te voorsien;

    This Ad has been viewed 134 times.