Contact Reception
058 853 0099
Heilbron, Free State
Visit Website

Ons is 'n Christelike Volkskeie Privaatskool, Gr 1 - Gr 12, met koshuisfasiliteite.

Ons personeel gee individuele aandag aan elke kind, omdat ons kleiner klasse het, maar ons Christelike etos is die grootste stu-krag agter die sukses van ons skool.

By Eendracht Volkskool sien jy gelukkige kinders, ouers en personeel.

Kom gereeld terug na ons webwerf vir die jongste nuusgebeure by ons skool.

Stuur aan ons 'n e-pos indien u meer inligting oor ons skool verlang, ons antwoord graag.
This Ad has been viewed 211 times.