Contact Reception
010-2350276
Benoni, Gauteng
Visit Website

Didaskos is 'n IEB en GDO geregistreerde privaatskool

wat gegrond is op Christelike waardes. Ons klasse is nie groter as

15 leerders per klas nie en dus kry elke kind die spesiale aandag wat

hulle verdien. Ons is gelee in rustige omgewing in Rynfield, Benoni.

Hier word elke kind gekoester en spesiaal hanteer

volgens sy behoeftes.

Ons is baie trots op ons spog skool en hoop u

sal ook, saam ons wil trots wees.
    This Ad has been viewed 151 times.